Die SA rekords is opdateer na die Wêreldkampioenskappe. Die IPC
webblad sal met ‘n valkoog dopgehou word en die wêreldrekords opgedateer word sodra dit
gepubliseer word. Geen amptelike uitslae van die Zone VI is tot op hede ontvang nie. Die event lists (QS Field, QS Track, QS Pent) 20 Februarie 2011 is beskikbaar onder Important documentation.